Star Trek-akteur se seun vermis

2010-02-23 02:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Walter Koenig van Star Trek se akteur-seun het verdwyn terwyl hy by vriende in Kanada gekuier het.

Sy familie het Sondag desperaat gevra dat enigeen met inligting oor hom dit aan die Vancouver polisie sal bekendmaak.

Andrew Koenig, 41, wat die rol van “Boner” vertolk het in die 1980s televisiereeks Growing Pains, is laas op 14 Februarie in Vancouver gesien nadat hy volgens bure al sy besittings in Los Angeles verkoop het.

“Hy was depressief,” het sy pa, wat ‘n graad in sielkkunde het, aan die plaaslike ABC televisiestasie Kabc gesê.

“Hy probeer om op die been te kom met sy besigheid en hy werk al ‘n lang tyd daaraan.”

Die 73-jarige Koenig, wat die rol van Pavel Chekov in die oorspronklike Star Trek reeks vertolk het, het gesê dat dwelms nie ‘n kwessie was nie.

Andrew, wat sy ouers laas op 9 Februarie gekontak het, het nooit opgedaag vir sy vlug na Los Angeles wat ‘n week later was nie.

Koenig het gesê dat hy en sy vrou Dinsdag na Vancouver sal vlieg om te help met die soektog.

Andrew se vriende in die vermaaklikheidsbedryf het ook Twitter-boodskappe uitgestuur om inligting oor sy verdwyning te probeer bekom.

- Reuters
 

Lees meer oor: bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.