Springbok Nude Girls op toer met nuwe album

2011-11-05 07:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Springbok Nude Girls is een van die land se grootste ­suksesverhale op die gebied van oorspronklike alternatiewe rock.

Sedert Arno Carstens (sang), Francois Kruger (tromme), Theo Crous ­(kitaar), Arno ­Blumer (baskitaar) en Adriaan Brand (klawerborde en trompet) in 1994 ­begin musiek maak het, het ’n ­indrukwekkende 15 Nudie-uitreikings verskyn, ten spyte van ’n tydperk van vyf jaar wat hulle nie saam musiek gemaak het nie.

Die Nudies is nou terug met ’n nuwe, kort album van ses ­snitte, getitel Apes with Shades.

Toe hulle in 1995 hul debuut, Neanderthal 1, die lig laat sien het, het hulle die hele album in net ’n week opgeneem.

Hulle het hierdie maniese formule gevolg toe hulle in ­Junie vanjaar op die eiland Wight aan die Engelse kus ­bymekaar gekom het waar ­hulle ’n week lank saam gebly, geskryf en opgeneem het as ’n soort musiek-eksperiment.

Carstens sê in ’n persverklaring hulle het op die eiland gaan uitspan met ’n houding van “kom ons kyk wat gebeur”.

“Ons het die grense getoets van wat veronderstel is om moontlik te wees en ek dink die resultaat is ­interessant.”

Aanhangers kan Apes with Shades aanskaf tydens hul toer, in Look & Listen of aanlyn by die Nokia Ovi-winkel.

* Die Springbok Nude Girls tree op 19 November om 19:00 op in Aandklas, Birdstraat, in ­Stellenbosch. Kaartjies by die deur kos R50. Skakel 021 883 3545 met navrae.


* Hulle tree op 26 November om 19:00 op in die Zula-kroeg, Langstaat, Kaapstad. Skakel 082 445 5332 met navrae.

– Volg Nuus24 op Twitter
  

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Charlie sê... Oh please. Sal nie omgee as Sharon Stone my bietjie wil teister nie... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.