Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sportjoernalis terug by werk ná tugproses

2012-11-22 07:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die sportaanbieder van die eNCA-nuuskanaal, Lance Witten, is terug in sy pos nadat hy geskors is oor uitlatings wat hy op Twitter gemaak het.

"'n Dissiplinêre verhoor het plaasgevind en die voorsitter het gevoel dat Witten volle verantwoordelikheid aanvaar vir sy uitlatings, berou toon en erken het dat die tweets onvanpas was," het die nuuskanaal Woensdag in 'n verklaring gesê.

Witten het twee weke gelede oor die dood van 'n vrou by die Linkin Park-konsert in Kaapstad getweet: "Linkin Park is so badass, people are dying to see ‘em”.

Die vrou is dood en 19 mense is beseer toe steierwerk buite die Kaapstad-stadion, waar die groep opgetree het, omgewaai het.

Witten het 'n skriftelike waarskuwing gekry en is beveel om opleiding in sosiale media te ontvang.

Die nuuskanaal het gesê hy is tevrede met die interne tugproses en beskou die saak as afgehandel.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: lance witten  |  linkin park
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Elize Verwaaij-Mare sê... Uitstekende akteur gewees ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sandton - 07:57 AM
    Road name: M1 Northbound
    STATIONARY VEHICLE before the Grayston Drive exit - DELAYS from Glenhove Road
  • Thursday Boksburg - 07:57 AM
    Road name: N12 Westbound
    OVERTURNED VEHICLE before the Atlas Road exit - DELAYS from Tom Jones Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.