Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Só lyk Oscar-benoemings

2013-01-10 17:04
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die Oscar-benoemings vir 2013 is tydens ‘n spoggeleentheid deur die akteurs Seth MacFarlane en Emma Stone bekend gemaak.

Steven Spielberg se Lincoln, wat handel oor die lewe van die voormalige Amerikaanse president Abraham Lincoln, het 12 benoemings ingepalm, insluitend dié vir beste rolprent, beste regisseur en beste akteur (vir Daniel Day-Lewis).

Die ander benoemings vir beste rolprent is Amour, Argo, Beasts of the Southern Wild, Django Unchained, Les Miserables, Life of Pi, Silver Linings Playbook en Zero Dark Thirty.

Die Oscar-benoemings vir 2013 (hoofkategorieë):

Rolprent van die jaar

Amour
Argo
Beasts of the Southern Wild
Django Unchained
Les Misérables
Life of Pi
Lincoln
Silver Linings Playbook
Zero Dark Thirty

Beste akteur

Bradley Cooper - Silver Linings Playbook
Daniel Day-Lewis - Lincoln
Hugh Jackman - Les Misérables
Joaquin Phoenix - The Master
Denzel Washington - Flight

Beste aktrise

Jessica Chastain - Zero Dark Thirty
Jennifer Lawrence - Silver Linings Playbook
Emmanuelle Riva - Amour
Quvenzhané Wallis - Beasts of the Southern Wild
Naomi Watts - The Impossible

Beste manlike byspeler

Alan Arkin - Argo
Robert De Niro - Silver Linings Playbook
Philip Seymour Hoffman - The Master
Tommy Lee Jones - Lincoln
Christoph Waltz - Django Unchained

Beste vroulike byspeler

Amy Adams - The Master
Sally Field - Lincoln
Anne Hathaway - Les Misérables
Helen Hunt - The Sessions
Jacki Weaver - Silver Linings Playbook

Beste regisseur

Michael Haneke - Amour
Ang Lee - Life of Pi
David O. Russell - Silver Linings Playbook
Steven Spielberg - Lincoln
Benh Zeitlin - Beasts of the Southern Wild

Beste nuwe draaiboek

Amour - Michael Haneke
Django Unchained - Quentin Tarantino
Flight - John Gatins
Moonrise Kingdom - Wes Anderson, Roman Coppola
Zero Dark Thirty - Mark Boal

Beste verwerkte draaiboek

Argo - Chris Terrio
Beasts of the Southern Wild - Lucy Alibar, Benh Zeitlin
Life of Pi - David Magee
Lincoln - Tony Kushner
Silver Linings Playbook - David O Russell

Beste animasieprent

Brave
Frankenweenie
ParaNorman
The Pirates! Band of Misfits
Wreck-It Ralph

Beste rolprent (nie-Engels)

Amour - Michael Haneke (Austria)
War Witch - Kim Nguyen (Canada)
No - Pablo Larraín (Chile)
A Royal Affair - Nikolaj Arcel (Denmark)
Kon-Tiki - Joachim Rønning, Espen Sandberg (Norway)

Beste redigering

Argo - William Goldenberg
Life of Pi - Tim Squyres
Lincoln - Michael Kahn
Silver Linings Playbook - Jay Cassidy, Crispin Struthers
Zero Dark Thirty - William Goldenberg, Dylan Tichenor

Beste kostuumontwerp

Anna Karenina - Jacqueline Durran
Les Misérables - Paco Delgado
Lincoln - Joanna Johnston
Mirror Mirror - Eiko Ishioka
Snow White and the Huntsman - Colleen Atwood

Beste grimering

Hitchcock
The Hobbit: An Unexpected Journey
Les Misérables

Beste musiek

Anna Karenina - Dario Marianelli
Argo - Alexandre Desplat
Life of Pi - Mychael Danna
Lincoln - John Williams
Skyfall - Thomas Newman

Beste oorspronklike lied

Chasing Ice - J Ralph ("Before My Time")
Les Misérables - Alain Boublil, Claude-Michel Schönberg, Herbert Kretzmer ("Suddenly")
Life of Pi - Mychael Danna, Bombay Jayshree ("Pi's Lullaby")
Skyfall - Adele, Paul Epworth ("Skyfall")
Ted - Walter Murphy, Seth MacFarlane ("Everybody Needs a Best Friend")

Beste klankvermenging

Argo
Les Misérables
Life of Pi
Lincoln
Skyfall

Beste klankredigering

Argo
Django Unchained
Life of Pi
Skyfall
Zero Dark Thirty

Beste visuele effekte

The Avengers
The Hobbit: An Unexpected Journey
Life of Pi
Prometheus
Snow White and the Huntsman

Beste dokumentêr (lang formaat)

5 Broken Cameras
The Gatekeepers
How to Survive a Plague
The Invisible War
Searching for Sugar Man

Beste dokumentêr (kort formaat)

Inocente
Kings Point
Mondays at Racine
Open Heart
Redemption

Beste kortfilm (animasie)

Adam and Dog - Minkyu Lee
Fresh Guacamole - PES
Head Over Heels - Timothy Reckart, Fodhla Cronin O'Reilly
Paperman - John Kahrs
The Simpsons: The Longest Daycare - David Silverman

Beste kortfilm

Asad - Bryan Buckley, Mino Jarjoura
Buzkashi Boys - Sam French, Ariel Nasr
Curfew - Shawn Christensen
Death of a Shadow - Tom Van Avermaet, Ellen De Waele
Henry - Yan England


– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: oscars
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Elize Verwaaij-Mare sê... Uitstekende akteur gewees ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 08:05 AM
    Road name: Christina De Wit Avenue Northbound
    SLOW TRAFFIC between Eeufees Road and Fountains Circle
  • Thursday Pretoria - 08:04 AM
    Road name: Eeufees Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Christina De Wit Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.