Só kon Jackson se lewe gered word

2011-10-13 13:23
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Alon Steinberg, 'n kardioloog, het getuig Michael Jackson kon vandag steeds gelewe het as dr. Conrad Murray sy werk behoorlik gedoen het.

Steinberg het ses foute wat Murray na bewering gemaak het, uitgewys wat 'n direkte uitwerking op die 50-jarige sanger se dood gehad het.

Steinberg het aan die hof gesê Murray moes in die eerste plek nie die verdowingsmiddel propofol aan Jackson gegee om hom vir slapeloosheid te behandel nie.

Hy moes ook nie die middel toegedien het sonder die nodige toerusting nie.

Volgens Steinberg het Murray ook nie die nodige voorbereidings getref vir 'n noodgeval nie. Hy het kardiopulmonale resussitasie (KPR) met een hand op Jackson toegepas terwyl die sanger nog op die bed gelê het. Steinberg het getuig Murray moes probeer het om lug in die sanger se longe te kry.

Murray moes ook twee hande vir die KPR gebruik, en dit moes op 'n harde oppervlak toegepas word. Volgens Steinberg het Murray te lank geneem om die 911-nooddiens te bel nadat Jackson opgehou het om asem te haal.

Murray het glo ook nie enige mediese rekords van Jackson gehou wat kon help om hom in 'n noodgeval te behandel nie.

Mail Online.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.