Skoonheid gee kroon prys na neukery

2009-11-09 19:56
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Londen – Die mooiste vrou in Engeland het haar titel Vrydag prys gegee nadat gerugte dat sy by ‘n bakleiery in ‘n nagklub met ‘n ander deelnemer aan die Mej. Engeland kompetisie betrokke was die rondte begin doen het.

Rachel Christie, die niggie van die legendariese atleet Linford Christie, is in hegtenis geneem nadat sy glo met mej. Manchester, Sara Jones, by ‘n nagklub by ‘n bakleiery betrokke was.

Christie is die eerste swart vrou wat die titel van mooiste vrou in Engeland gewen het. Sy het in Julie vanjaar met die kroon weggestap.

Sy is aangekla daarvan dat sy Jones tydens ‘n bakleiery oor haar kêrel, wat op die televisieprogram, "Gladiators" verskyn, geslaan het.

"As gevolg van die aandag ná hierdie beweringe het Rachel Christie besluit om van die mej. Wêreld skoonheidskompetisie te ontrek en haar kroon as mej. Engeland pryse te gee,” het organiseerders van dié kompetisie in ‘n verklaring gesê.

"Rachel sal daarop konsentreer om die klad op haar naam skoon te vee en ook om voor te berei vir die 2010 Olimpiese spele,” lees die verklaring.

- Reuters
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.