Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skatryk Susan Boyle ry bus, koop by vyfrandwinkel

2012-03-19 11:01
Tweets Share Share line Print

Londen – Sy het 'n volle £22 miljoen (ongeveer R260 miljoen) in die bank – maar dit beteken nie Susan Boyle leef skielik rojaal nie.

Dié gewilde sangeres, wat 'n fortuin gemaak het ná sy op die realiteitsreeks Britain's Got Talent roem verwerf het, is die naweek in die Skotse dorpie Blackburn afgeneem ná 'n besoek aan die kettingwinkel Poundland (die Engelse weergawe van 'n Suid-Afrikaanse "vyfrandwinkel"), waar sy 'n paar winskopies opgetel het.

Boyle, geklee in swart, het daarna soos enige ander dorpenaar op 'n bus geklim ná sy in haar beursie vir £2,20 (ongeveer R26) gesoek het om 'n kaartjie te koop.

Kliek hier om meer te lees en na die foto's te kyk.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: susan boyle  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet Visagie sê... Die seun is n grap!Weer bewys hy geld kan nie klas koop nie jy word met dit gebore. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 18:32 PM
    Road name: Mansfield Avenue Northbound
    DELAYS towards Wonderboom Pass
  • Friday Pretoria - 18:31 PM
    Road name: Mabopane Highway Northbound
    DELAYS between Bremer Street and the hair-pin bend
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.