Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sinead O'Connor soek 'n bedmaatjie

2011-08-31 21:00
Tweets Share Share line Print

Londen – Daar’s deesdae baie méér van haar om lief te hê, maar Sinead O’Connor is steeds enkellopend en wend haar nou selfs tot die internet vir ‘n bietjie aksie, berig Huffington Post.

In ‘n onlangse blog-inskrywing sê die beroemde Ierse sangeres sy is “so desperaat vir seks” dat sy bang is sy doen iets drasties.

“My situasie is so desperaat, dat lewelose voorwerpe aanloklik begin lyk.

“So ook onvanpaste mans of mans wat nie beskikbaar is nie, of onvanpaste vrugte en groente wat net so onbeskikbaar is,” skryf sy.

“In my beroep is dit moeilik om ‘n man te kry wat my wil hê vir meer as net my (legendariese) lyf.

“Maar ek is in die fleur van my sekslewe en veels te lieflik om soos ‘n non te moet lewe.

“Ek vind dit uiters teneerdrukkend,” sê sy.

Sinead laat nie op haar wag nie en het besluit om haar Twitter-rekening en haar blog in te span om ‘n maatjie te soek.

Sy soek ‘n “sagmoedige, seks-honger man”, maar het  wel ‘n paar "moets" en "moenies".

Hy moet, byvoorbeeld, “blind genoeg wees om te dink (sy’s) beeldskoon” en hy “moenie Brian of Nigel genoem wees nie”.

Vroue is ook welkom om aansoek te doen.

Kliek hier vir die volledige storie.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: sinead o'conner  |  sangeres
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet Visagie sê... Die seun is n grap!Weer bewys hy geld kan nie klas koop nie jy word met dit gebore. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.