Sienna glo 'n feeks

2009-08-06 10:16
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aktrise Sienna Miller het erken dat sy nie ‘n baie aangename mens is nie.

Miller, wat verlede jaar ‘n verhouding met die getroude Balthazar Getty gehad het, het besef dat die publiek nie ingenome met haar optrede was.

“Dit het seker vreeslik gelyk. Ek kom seker voor as ‘n baie aangename mens nie,” het Miller gesê.

Sy erken ook dat sy die situasie beter kon hanteer het en skryf dié optrede toe aan haar rebelse streep.

Miller het voorheen met Jude Law en Rhys Ifans uitgegaan en het aan die GQ-tydskrif gesê sy was nog nooit saam met iemand wat haar gelyke is nie.

“Ek dink my reaksie op daardie aandag was om te maak dat dit nie bestaan nie. Die situasie waarin ek was, was nie ideaal nie, maar dit het gebeur. As ek kon teruggaan en meer verantwoordelik wees, sou ek.”

Sy het gesê sy is nie so naïef om die feit dat mense omgee te ignoreer nie.

“Ek het nog altyd gedoen wat my instinkte sê. Ek het ‘n kop op my skouers, maar het dit nog nooit gebruik as ek besluite oor liefde moet neem nie.”
Miller hou vol dat sy nie haar lewe volgens ander mense se opinie oor haar gaan leef nie.

“Ek was definitief dwaas. Ek het om verskoning gevra vir die mense wat ek moes, maar ek kan nie vir mense om verskoning vra vir mense wat ek nie ken en vir dinge wat hulle nie verstaan nie.”

–bangshowbiz

Lees meer oor: bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.