Sienna en Rachel in die bed

2009-08-07 18:47
Tweets Share Share line Print

Sienna Miller het Valentynsdag in die bed deurgebring saam met ‘n vrou.

Die Britse aktrise het so ‘n nabye band met Rachel Nichols, haar mede-aktrise van ‘G.I Joe: The rise of Cobra’ gevorm, dat hulle besluit het om dié romantiese dag uit te sit en tyd saam te spandeer, weg van die grotendeels manlike filmspan.

“Ons het mekaar nodig gehad – dit was ‘n werksomgewing wat deur testosteroon gedomineer is – ons het eintlik Valentynsdag in my bed deurgebring,” het Miller gesê.

“Ons het almal so goed oor die weg gekom gedurende die maak van die film dat ons al ons tyd saam deurgebring het,” het Nichols bygevoeg.

Maar Nichols is nie die eerste mede-aktrise met wie Miller goeie vriende geword het nie.

Die 27-jarige blondine het baie naby geraak aan Keira Knightley toe hulle saam in ‘The Edge of Love’ gespeel het.

Miller het verduidelik: “Nou kan ons boeke uitruil. Ek het na Keira se huis gegaan vir aandete en ons het oor boeke gepraat en ‘n paar uitgeruil. Ons speel kaart en doen blokkiesraaisels in die koerant saam.”

“Ek leer op die oomblik om die fluit te speel en sy speel klavier. Ons is eintlik twee bleeksiele.”

- BANG Media International
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.