Sexy sanger breek aanhanger se vinger

2009-09-08 06:30
Tweets Share Share line Print

Philip de Bruyn

Kaapstad. – Dit was’n “gespeel hier en ’n ‘rondfoolery’ daar” – en daar breek Jay, een van die hartebeker-sangers van die popgroep Eden, een van sy aanhangers se vingers morsaf.

Die middelvinger, om presies te wees.

“Die vinger was só gebreek dat dit eintlik horisontaal teenoor sy ander vingers gestaan het,” het Jay gister droogweg vertel.

Alles het begin ná ’n onlangse vertoning van Eden op Ceres. Ná die vertoning is sy sangmaats gastehuis toe, maar hy het nog ’n bie­tjie saam met inwoners van die dorp in ’n plaaslike kuierplek gaan kuier.

“Soos dit maar met sulke kuiertjies gaan, het die manne laataand met ’n gespeel en ’n ‘rondfoolery’ begin.

“Ons het arm gedruk en vinger getrek en sulke goed.

“Daar was die fris onderwyser en rugbyafrigter op die dorp, almal het hom Boland genoem, wat met my wou vinger trek. Toe ek weer sien, was sy vinger morsaf.

“Gelukkig was daar ’n dokter naby en die vinger kon gespalk word.

“Hy het teruggekom kuierplek toe en ons het lekker verder ge­kuier, no hard feelings.”

Wat Boland duidelik nié geweet het nie, is dat Jay geseën is met baie sterk hande wat hy, volgens hom, van sy pa geërf het.

“Hierdie hande en vingers van my is soos vice grips,” skerts hy.

“Buitendien, ek het self ook deurgeloop. Een ou het teen my arm gedruk en my ’n goeie les geleer.”

- Die Burger

 

Lees meer oor: jay du plessis  |  bekendes  |  eden

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.