Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seun aangekla oor fopoproep na akteur se huis

2013-02-08 08:30
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – 'n 12-jarige seun is aangekla nadat hy fopoproepe gemaak en veroorsaak het dat die polisie na die akteur Ashton Kutcher se huis in Los Angeles ontbied is.

Aanklaers beweer die seun het die polisie in Oktober gebel en gesê gewapende mans is in Kutcher se huis. 'n Week later het die polisie reageer op 'n noodgeval by 'n bank in Wilshire Boulevard, wat ook 'n fopoproep was.

Die kantoor van die distriksprokureur het Donderdag gesê die seun staan tereg op aanklagte van rekenaarinbraak en dat hy valse bomdreigemente gemaak het. Hy sal Vrydag in ’n hof vir minderjariges verskyn.

Owerhede het nie sy naam bekend gemaak nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: ashton kutcher  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Jy lees feeverhale en copy-and-paste so kranig soos daai kranke ou seekaptein van Vishoek, Heynsietjie met sy koerende Zim-tuinier. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:35 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane before the Van Buuren Road exit - delays through Gilloolys Interchange
  • Wednesday Waverley - 13:23 PM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.