Seal: Ek en Heidi gaan nié skei

2012-01-30 13:05
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die sanger Seal het bekendgemaak dat hy en sy vrou, die supermodel Heidi Klum, gaan nie skei nie.

Dié twee het op 23 Januarie aangekondig dat hulle nie meer saam is nie, maar Seal weier om te aanvaar dat hul huwelik van die afgelope sewe haar verby is. Volgens hom het hulle op die oomblik net "uitmekaar gedryf".

Tydens 'n verskyning op Access Hollywood Live het die gasheer Billy Bush aan hom gevra of daar enige kanse is dat hy en Klum weer versoen sal raak.

Seal, wat egter steeds sy trouring dra al is hulle nie meer saam nie, het geantwoord: "Daar is niks om weer te versoen nie. Ons het nie 'n uitval gehad nie. Ons gaan nie skei nie. Ons is nie eens wettiglik van mekaar vervreem nie. Ons is net uitmekaar.

"Die werklikheid van die situasie is dat ons uitmekaar gedryf het. So, is daar 'n kans dat ons weer bymekaar kan uitkom? Eerlikwaar, Billy? Ek weet nie. Ek weet nie die antwoord op daardie vraag nie."

Sedert Seal en Klum aangekondig het dat hulle nie meer saam is nie woon Klum sonder haar vier kinders, Leni (7), Henry (6), Johan (5) en die tweejarige Lou by 'n hotel in Beverly Hills.

Die 38-jarige Klum het tyd op haar eie nodig terwyl Seal saam met die kinders by die familie se huis in Los Angeles woon.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: heidi klum  |  seal  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.