Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sangeres verbreek swye oor Armstrong

2013-01-23 09:19
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die sangeres Sheryl Crow, wat jare lank met die fietsryer Lance Armstrong in 'n verhouding was, het vir die eerste keer ná sy bekentenis haar swye verbreek.

Sy het op die TV-program Entertainment Tonight gesê sy voel sleg vir Armstrong en sy famile.

Crow en Armstrong was vanaf 2003 tot 2006 in 'n verhouding – 'n tydperk wat oorvleuel het met Armstrong se opkikker-oortredings en drie van sy sewe Tour de France-oorwinnings.

"Ek weet hoe hard hy gewerk het om daardie titels te wen en weet jy, dit was moeilik om te kyk," het die 50-jarige Crow gesê.

"Ek het sleg gevoel. Ek het sleg gevoel vir hom en sy familie en ek het soort van soos die res van Amerika gevoel," het die sangeres gesê oor haar ervaring toe sy verlede week na Armstrong se onderhoud met Oprah Winfrey gekyk het.

"Hy is 'n held na wie ons gekyk, opgekyk en bewonder het."

Crow het gesê sy glo nou Armstrong is verlig nadat hy erken het hy het verbode middels gebruik nadat hy dieselfde bewerings vir meer as 'n dekade heftig ontken het.

"Ek dink eerlikheid is die beste opsie en dat die waarheid jou altyd sal bevry.

"Dit moet regtig moeilik wees om rond te loop, wetend dat jy nie die waarheid oor iets vertel nie. Ek glo altyd die waarheid is die beste uitweg."
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa-DPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Maartens sê... Hy't gekom toe gaan hy. ( Die "seuntjie" in die kar was weereens n undercover cop.) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Overborder Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Tax manager

Sandton
Communicate Cape Town Finance
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.