Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sangeres praat oor stilgebore baba

2013-02-20 11:31
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die sangeres Helenè Bester het vir die eerste keer met die media gepraat ná sy na 'n swangerskap van 33 weke haar babadogtertjie in November verloor het.

Bester het in ‘n roerende onderhoud met Sarie gesê dat dit ‘n swaar tyd vir haar was.

“Al wat ek onthou, is dat sy vir my swaar was. En ek was ontsteld omdat die kombersie oud gelyk het (waarin sy troegdraai was),” het Bester oor haar dogtertjie, Anina, se stilgeboorte gesê.

Bester het bygevoeg dat sy nie die baba na die stilgeboorte wou sien nie, maar dat die susters van die hospitaal haar oorreed het dat dit nodig was om afsluiting te kry.

“Hulle het gesê dis sielkundig baie goed om jou baba vas te hou, want as jy weer nugter is en die lewe begin aanpak, gaan jy sleg voel omdat jy haar nie gesien het nie.”

Sy het ook gesê dat dit goed is om foto’s te neem omdat ‘n ma wil onthou hoe haar baba gelyk het.

“Jy dink dit sal vreemd lyk, maar sy het net gelyk soos ’n dogtertjie wat slaap.”

Bester moes bloedoortappings ontvang na die noodkeisersnee gedoen is.

Die volledige onderhoud sal in Sarie se Maart-uitgawe wees.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: helenè bester  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Jy lees feeverhale en copy-and-paste so kranig soos daai kranke ou seekaptein van Vishoek, Heynsietjie met sy koerende Zim-tuinier. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
  • Wednesday Sunninghill - 11:59 AM
    Road name: Rivonia Road
    ACCIDENT at Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.