Sanger se gay huwelik lek uit

2010-09-10 09:16
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Dit was die enigste geheim waarvan hul aanhangers nie moes uitvind nie - Rudi Claase (27) en Corlea Botha (23) van Ons Lieflinge-faam het vas geglo hul musiekloopbaan sou verby wees as die publiek ooit moes uitvind Rudi is met ’n man getroud.

Nou het die nuus in ‘n poniekoerant uitgelek en Huisgenoot berig dat Claase teen die grond is oor hierdie bekendmaking.

Volgens Huisgenoot is Claase is glo vroëer vanjaar in die Pretoriase landdroshof met sy bestuurder, Stephen Stewart (28), getroud.

“Hy is emosioneel en platgeslaan en baie depressief,” het ‘n goeie vriend aan Huisgenoot gesê.

Die tydskrif berig ook dat die sanger na bewering aan bipolêre gemoedsteurnis ly en dat hy ’n onmiddellik ‘n psigiater gaan spreek het om sy medikasie aan te pas nadat die nuus oor sy huwelik uitgelek het.

“Rudi en Corlea is beste maatjies, sy ondersteun hom,” het ‘n vriendin van hulle aan Huisgenoot vertel.

Sowat 85 000 van dié twee se CD, Ons Lieflinge/Our Darlings-album, wat verlede Augustus deur Fantasia Musiek uitgereik is, is al verkoop en amper 80 000 eksemplare hul opvolgalbum, Drome.

Claase skryf ook gereeld liedjies vir sterre soos Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Arno Jordaan, Rina Hugo en Sonja Herholdt.

Lees meer hier.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2010
R 259,990.00

CHEVROLET

CAPTIVA 2.2D LTZ 4X4 AT
2012
R 424,000.00

VOLVO

S40 2.4i
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.