Sanger het nie bedmaats van MIV-status vertel

2010-08-16 14:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Duitse popster Nadja Benaissa het op die eerste dag van haar verhoor erken sy het nie haar bedmaats, met wie sy onbeskermde seks gehad het, ingelig dat sy MIV-positief is nie.

"Ek is jammer," het die 28-jarige aan die hof in Frankfurt gesê.

Benaissa, ‘n lid van die popgroep No Angels, is in April verlede jaar in hegtenis geneem en vanjaar in Februarie daarvan aangekla dat sy ernstige liggaamlike skade berokken het.

Indien sy skuldig bevind word kan sy tot ses maande of tien jaar tronkstraf opgelê word.

Volgens die klagstaat het sy op vyf geleenthede tussen 2000 en 2004 met drie mense seks gehad en nie aan hulle gesê sy is MIV-positief nie, alhoewel sy reeds sedert 1999 weet.

Een van die drie mense het intussen bevestig dat hy met die virus besmet is.

Benaissa sal op 26 Augustus gevonnis word.

- Vir die volledige storie besoek TimesLive.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: vermaak  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.