Sandra gaan vir oulaas weer in sepie verskyn

2010-01-16 10:25
Tweets Share Share line Print

Thinus Ferreira

Kaapstad - Sandra Prinsloo keer terug na Egoli.

Die gesoute aktrise sal weer haar verskyning gaan maak in haar sepierol as Cecile Sinclair – later Cecile Sinclair-Milner-Smythe – terwyl Egoli op M-Net ten einde snel.

Die Burger het betroubaar verneem dat Prinsloo volgende maand in Egoli herrys, hoewel M-Net by niks wou bevestig nie. Die Egoli-skepper, Franz Marx, het Prinsloo oorreed om vir oulaas weer haar ou rol op te neem.

Marx se plan is dat Egoli op ’n ongelooflike hoogtepunt moet groet met dramatiese storielyne. Dit begin in Februarie opbou soos die finale en laaste nuwe episode naderkom wat op Dinsdag 2 Maart op die betaalkanaal uitgesaai sal word.

“Egoli is mos nou al lankal klaar geskiet,’’ het Prinsloo eers probeer paai toe sy oor haar terugkeer na Egoli gevra is.

“Ek dink Franz Marx sal vir my woedend wees as ek enigiets weggee.’’

Ná 2 Maart wys Egoli spesiaal verpakte huldeblyk-episodes tot 26 Maart, wat die hoogtepunte uit die sepie gaan wys. Elke dag se episode sal oor een jaar se gebeure van die TV-reeks strek.

- Die Burger

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.