Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SA'ners kan na Lance-onderhoud kyk

2013-01-14 12:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrikaanse kykers sal Oprah Winfrey se onderhoud met die omstrede fietsryer Lance Armstrong Vrydag, 18 Januarie op DStv se kanaal 172 en TopTV se kanaal 453 kan volg.

Dit sal Armstrong se eerste onderhoud wees sedert sy sewe Tour de France-titels verlede jaar by hom afgeneem is. Daar word wyd bespiegel dat hy sal erken dat hy wel opkikkers gebruik het.

Die onderhoud sal ook regstreeks op Winfrey se webtuiste, oprah.com, gewys word.

Kykers kan Vrydagoggend 04:00 na die onderhoud kyk op die webtuiste.

DStv sal die onderhoud Vrydagaand om 19:30 op kanaal 172 uitsaai.

Dit is egter nog nie bekend om watter tyd die onderhoud op TopTV te siene sal wees nie, het Channel24 berig.

Winfrey se onderhoud met Armstrong word Maandag by Armstrong se huis in Austin, Texas opgeneem.

The New York Times het verlede week berig dat die 41-jarige Armstrong dit oorweeg om te erken dat hy opkikkers gebruik het sodat hy weer aan mededingende sport soos marathons en driekampe kan deelneem.

Die Internasionale Fietsryvereniging (ICU) het Armstrong se naam laat verlede jaar effektief uit die geskiedenis van fietsry gewis toe die vereniging besluit het om nie appèl aan te teken teen 'n verdoemende verslag deur die Amerikaanse agentskap teen verbode middels (Usada) nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Laurens Smit sê... Joe ek het myself daardie vraag gevra. Dit kos n man op n perd en nie n softie op n donkie,(ekskuus moeg-aap) om n kar se deur op 110km groot genoeg oop te maak om uit teval. Met sy geskiedenis dink ek eerder hy wou uitval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Fourways - 07:56 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Wednesday Sandton - 07:54 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Corlett Drive and the Grayston Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Stock Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Inventory Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Finanical Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.