Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SABC sê nee vir Gareth, Unathi se onderhoud met Khaya

2012-10-04 13:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Gareth Cliff en Unathi Msengana sal nie onderhoude met die Idols-wenner Khaya Mthethwa op hul SABC-radioprogramme voer nie.

Sowetan Live het Donderdag berig Msengana, Metro FM-aanbieder en Idols-beoordelaar, is deur haar stasiebestuurder ingelig dat sy nie 'n onderhoud met Mthethwa mag voer nie.

Sy het aan die koerant gesê: "Vanoggend [Woensdagoggend] het my stasiebestuurder aan my gesê om nie 'n onderhoud met Khaya te voer nie. Geen verduideliking is gegee nie. Ek moes dit gehoorsaam en het geen vrae gevra nie omdat hy my baas is."

Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SABC, het aan Channel24 gesê omdat daar geen bemarkingsooreenkoms tussen Idols en die SABC, wat Metro FM en 5FM besit, bestaan nie, sal dit 'n botsing van belange gaan wees indien die SABC onderhoude met Mthethwa voer.

"Die SABC het Unathi en Gareth se versoek om onderhoude met Khaya te voer, verwerp omdat dit 'n botsing van belange gaan wees."

Kganyago het gesê ander SABC radio-omroepers het onderhoude met Mthethwa gevoer en dat dié besluit slegs van toepassing is op Msengana en Cliff, wat 'n 5FM-platejoggie is.

Lani Lombard, M-Net se kommunikasiebestuurder, het aan Channel24 bevestig "geskeduleerde onderhoude vir die ontbytprogramme op 5FM en Metro FM is Dinsdagaand gekanselleer."

Daar was egter Woensdagaand 'n onderhoud met Mthethwa op Metro FM gevoer.

Msengana was nie vir kommentaar beskikbaar nie.
Channel24

Lees meer oor: idols
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Player sê... As hy daar was sou dit vir jou dubbel awesome gewees het! Richie Sambora is fantasties op leier kitaar (lead guitar). Hy laat 'n Fender Strat gesels! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.