Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SA musieklegende benoem vir 'n Grammy

2012-12-06 10:14
Tweets Share Share line Print

Los Angeles –  Die Suid-Afrikaanse trompetspeler en komponis Hugh Masekela is benoem vir 'n Grammy in die kategorie vir die beste wêreldmusiek-album, is Woensdagaand aangekondig.

Masekela se album Jabulani is benoem vir dié toekenning. Die album is in 2010 vrygestel en is Masekela se eerste album sedert 2002.

Ses ander kunstenaars het elk vyf Grammy-benoemings ontvang, wat dit 'n taai stryd maak vir die gesogte toekennings in die Amerikaanse musiekbedryf.

Die Indie-rockgroep Fun, wie se liedjie "We Are Young" vanjaar trefferlyste oorheers het, is Woensdag benoem in kategorieë vir ondermeer die beste nuwe kunstenaar, liedjie, en album van die jaar vir Some Nights.

Kanye West en Jay-Z het ook vyf benoemings ontvang, sowel as die R&B-ster Frank Ocean, Dan Auerbach van The Black Keys en die countrygroep Mumford & Sons.

Ocean is in drie van die topvier-kategorieë benoem: beste nuwe kunstenaar, liedjie van die jaar ("Thinkin' About You") en album van die jaar vir sy Channel Orange.

Ander kunstenaars wat benoem is vir liedjie van die jaar is The Black Keys, Kelly Clarkson, Gotye en Taylor Swift.

Kunstenaars wat ook meeding in die kategorie vir album van die jaar is The Black Keys met  El Camino, Mumford & Sons met Babel en Jack White met Blunderbuss.

Clarkson se Stronger, Ceremonials van Florence + the Machine, Some Nights deur Fun., Maroon 5 se Overexposed en Pink se The Truth About Love is benoem vir popalbum van die jaar.

Die toekenningseremonie word op 10 Februarie in Los Angeles gehou.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa-DPA

Lees meer oor: bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marieta Theron de Jongh sê... WIE SE BROOD JY EET...DAAI TAAL SAL JY PRAAT..... EN EK GLO HY SOU GOEIE GELD VIR ;N GEMAKLIKE LEWE VERSEKER... :) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.