Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SA-dosent hof toe oor History Channel-dokumentêr

2013-02-09 14:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Dosent aan Wits se sakeskool beweer die History Channel het twee van sy akademiese werke gebruik en hom nie daarvoor erkenning gegee nie, berig Saturday Star.

Die dokumentêr, getiteld, The Miracle Rising: South Africa, word Sondag internasionaal uitgesaai.

Dr. Geoffery Heald het aan die koerant gesê sy tesisse "'Learning amongst enemies: A phenomenological study of the South African Constitutional Negotiations from 1985 to 1988" en "South Africa's voluntary relinquishment of its nuclear arsenal and accession to the treaty of on the non-proliferation of nuclear weapons in terms of international law" het die grondslag gevorm van die dokumentêr.

Heald het gesê hy het die History Channel in die Verenigde State in 2006 genader met sy werk, waar daar aan hom gesê is om Combined Artists en Brett Lotriet, wat vir 'n produksiemaatskappy gewerk het, te kontak.

Heald, Lotriet en nóg 'n vervaardiger Michele Sparkes het toe aan 'n proeflopie van die dokumentêr gewerk.

Volgens Heald het Combined Artists hom genader om akkreditasie vir sy werk te bespreek, maar hy het aangedring dat sy kopiereg erken word.

Die dokumentêr is in 2011 – sonder sy betrokkenheid – gefinaliseer.

Prokureurs vir Combined Artists het aan die koerant gesê die dokumentêr is oorspronklik.

"Die dokumentêr is 'n historiese dokumentêr, wat gebaseer is op historiese gebeure wat in die aanloop tot Suid-Afrika se demokrasie plaasgevind het," het die prokureurs gesê.

Heald, wat nie die finale weergawe van die dokumentêr gesien het nie, het gesê vorige redigerings kan bewys dat sy werk gebruik is.

Hy het die hof genader om te vra dat die dokumentêr tot 'n herproduksie of verwerking van sy werk verklaar moet word.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: geoffery heald
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel sê... asook Nadine Gordimer en JM Coetzee - 2 kere Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kya Sand - 17:35 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    OVERTURNED VEHICLE at River Road - delays both ways
  • Thursday Irene - 17:34 PM
    Road name: Nellmapius Drive Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Main Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.