Ryk warmer as Brad

2009-11-23 06:22
Tweets Share Share line Print

ryk Neethling. (Beeld)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Amanda Roestoff

Johannesburg - Ryk Neethling het reggekry wat selfs die akteur Brad Pitt nog nie kon nie.

Dié goue swemmer is ’n tweede agtereenvolgende jaar as plaaslike heat-lesers se hottest glanspersoonlikheid op die planeet aangewys, het Melinda Shaw, redakteur van dié Suid-Afrikaanse vermaaklikheidstydskrif, gesê.

Sowat 250 000 stemme is uitgebring.

“Dit wys jou net watter blywende krag Ryk het om elke jaar só die harte van Suid-Afrikaners te verower,” het Shaw gesê.

Neethling se jonger suster Jean-Marie het hom Vrydagaand na die Heat Hot 100-party vergesel.

Onder die ander Suid-Afrikaners op die lys is Jaco de Bruyn, die wenner van vanjaar se Heat Man Watch 2009-kompetisie, die model Lee-Ann Liebenberg en die televisiepersoonlikheid Shashi Naidoo.

“Heat Hot 100 onderskei glad nie tussen plaaslike of internasionale sterre nie en vra bloot die lesers om vir hul gunsteling-glanspersoonlikheid te stem.

“Dit opsig self maak sy (Neethling se) toekenning so indrukwekkend,” het Shaw gesê.

Onder die internasionale sterre wat al met die louere weggestap het, is Victoria Beckham in die jaar toe sy met die Rebecca Loos-skandaal deurentyd by haar man David gestaan het, Pitt, Johnny Depp en Wentworth Miller, wie se getatoeëerde karakter in die reeks Prison Break groot aanhang geniet, lui ’n verklaring.

En wat sê die vuurwarm man oor sy jongste status?

Neethling kon dit luidens die verklaring nie glo toe hy die oproep van heat ontvang nie.

“Dis mal. Ek het eintlik gedink julle ouens (heat) is besig om my been te trek of iets. Dit moet ’n grap wees, of hoe? Ek werk so baie dat ek nie eintlik hierdie jaar eers daarbuite was nie.”

* Die volledige uitslae is in heat wat van môre af te koop is.

- Beeld

Lees meer oor: ryk neethling  |  vermaak  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.