Ryk: Charlene sê ‘daar is niks fout’

2011-06-29 14:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Suid-Afrikaanse swemmer Ryk Neethling het aan plaaslike media gesê alles is op dreef vir Charlene Wittstock se troue aan prins Albert II van Monaco.

Dít kom nadat daar vroeër berig is dat Wittstock glo koue voete gekry het en na Suid-Afrika wou terugkeer.

Neethling, wat die troue Vrydag en Saterdag gaan bywoon, sê hy het Wittstock gebel nadat die Times koerant in Suid-Afrika hom gebel het om gerugte te bevestig dat sy Monaco wou verlaat.

“Ek het met haar assistent gepraat en wat die storie ookal is, dit is nie die waarheid nie. Ek sal baie verras wees indien dit waar moet wees. Ek het gebel om te hoor of alles okay is en ek was verseker dat daar niks fout is nie.”

Neethling het gesê hy vlieg steeds na Monaco vir die troue.

Die paleis in Monaco het Dinsdag dié gerugte ten sterkste ontken wat deur ‘n Franse tydskrif L'Express berig is. Volgens dié tydskrif het Wittstock verlede week probeer om ‘n vlug terug na Suid-Afrika te kry.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.