Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Russel Brand wil van Beckham af eet

2012-10-18 17:53
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Britse komediant Russel Brand dink die sokkerster David Beckham is 'n god en het gesê hy sal van sy lyf af wil eet.

"David Beckham is 'n god. Kyk net na hom in die onderklere-advertensies. Ek is nie gay nie, maar ek sal kos van sy lyf af eet. Verkieslik iets wat afgelek moet word, soos 'n eier. Ek sal dit van sy maag af wil eet."

Brand en sy eksvrou, Katy Perry, het verlede jaar in Desember bekendgemaak hulle gaan skei nadat hulle slegs 14 maande getroud was.

Hul egskeiding is in Julie gefinaliseer.

Hy was voorheen verslaaf aan dwelms en seks, en het erken dat hy op 'n gereelde basis nog daaraan dink.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter


VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... Hollywood rolmodelle....ek kan partykeer nie anders as om te wonder of net die skuim dit tot Hollywood maak nie... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sandton - 07:57 AM
    Road name: M1 Northbound
    STATIONARY VEHICLE before the Grayston Drive exit - DELAYS from Glenhove Road
  • Thursday Boksburg - 07:57 AM
    Road name: N12 Westbound
    OVERTURNED VEHICLE before the Atlas Road exit - DELAYS from Tom Jones Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.