Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rupert en Kristen mag 'nooit weer' saamwerk

2012-08-03 13:18
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Rubert Sanders se vrou het hom verbied om die regisseur van die opvolg van Snow White and the Huntsman te wees.

Die 41-jarige regisseur sou terugkeer vir die opvolg, maar Liberty Ross – wat die rol van Koningin Elena vertolk het – het hom gewaarsku om weg te bly as hy hul huwelik wil red.

Dit volg nadat hy haar met die film se ster, Kristen Stewart, verneuk het.

“Liberty het dit baie duidelik gemaak dat Rupert nie die regisseur kan wees vir die opvolg Snow White and the Huntsman nie,” het ‘n bron aan Radar Online gesê.

“Hulle probeer dinge uitwerk nadat sy buite-egtelike verhouding op die lappe gekom het. Sy wil nie hê hy moet ooit weer saam met Kristen werk nie.

“Rupert is natuurlik baie teleurgesteld, want Snow White and the Huntsman was sy debuut as ‘n regisseur en hy het gehoop hy kan daarop bou met ‘n opvolg nadat hy goeie terugvoering ontvang het.

“Maar hy weet sy dade was onverskoonbaar en hy gaan dit maar moet aanvaar en na sy vrou luister op hierdie een.”

Die bron beweer dat die studio Universal bereid is om ‘n nuwe regisseur te vind, aangesien Sanders nooit ‘n amptelike kontrak geteken het nie. Universal is vasbeslote om vas te klou aan Kristen, wat die hoofrol vertolk het.

Kristen en haar kêrel, Robert Pattiinson, het glo beide uit hul huis in Los Angeles getrek ná die voorval.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- BangShowBiz

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Petro Doman Jordaan Nel sê... Die ou het sy rol onverbeterlik vertolk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kyalami - 09:11 AM
    Road name: R55
    TRAFFIC LIGHTS not working at Main Road - POINTSMEN on duty
  • Thursday Crown - 09:11 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.