Rolstoelrugby maar rof, sê TV-ster

2010-08-16 07:14
Tweets Share Share line Print

Die Burger

Pretoria - Rolstoelrugby is rof!

Dit het Heino Schmitt, beter bekend as 7de Laan se Altus de Bruyn, gister besef toe hy saam met gestremdes rolstoelrugby gespeel het.

Schmitt het saam met die rugbyspelers in rolstoele aan ’n wedstryd deelgeneem en het by tye gespartel om by te bly.

Die wedstryd is op die Universiteit van Pretoria se Groenkloof-kampus gehou.

Yvette van der Westhuizen, die spanbestuurder, het gesê dit is gehou om mense bewus te maak van die sport en om toekomstige borge te lok.

“Die sportsoort het sy oorsprong in 1977 in Kanada gehad en is vandag baie gewild onder kwadrupleë. Mense met ’n geamputeerde been kan ook aan die sport deelneem. Daar is verskeie maniere waarop liggaamlik gestremde mense gekeur kan word vir rolstoelrugby. Vroue is ook welkom om deel te neem,” het Van der Westhuizen gesê.

Amalia Uys (San-Mari), Melanie du Bois (Felicity) en Theodore Jantjies (Xander) van 7de Laan was ook Sondag by dié wedstryd om hul ondersteuning te wys.

Luan Degenaar (43), ’n rolstoel-kragman van Brits wat self ’n kranige rugbyspeler is en al vir die Amakroko-rugbyspan gespeel het, het vir opwinding gesorg toe hy ’n Nissan Hardbody-bakkie 20 meter ver teen ’n opdraande getrek het.

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: gestremdes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.