Rolprentspan sê jammer

2009-10-02 12:32
Tweets Share Share line Print

Taipei, Taiwan – Die span van die Hollywood oordeelsdag-rolprent “2012”,  het Vrydag hul simpatie getoon met die slagoffers van natuurrampe wat hierdie week lande in die Stille Oseaan geruk het.

Die rolprent sal in November vrygestel word en is op ‘n Majakultuur waarsegging baseer. Volgens dié waarsegging sal ‘n reuse katastrofe die aarde in die jaar 2012 tref.

"Sekere dinge in die film was besig om in die regte lewe te gebeur. Ons harte gaan uit na dié wat deur die rampe getref is,” het Harald Kloser, mede-vervaardiger van die rolprent, gesê.

‘n Storm wat deur die Filippyne, Vietnam, Kambodja en Laos beweeg het, het hierdie week meer as 400 slagoffers geëis.

Meer as 600 mense is dood toe ‘n tsoenami in die Stille Oseaan die eilande van Amerikaans-Samoa, Samoa en Tonga getref het, terwyl nog 700 lewens geneem is toe ‘n aardbewing Woensdag Indonesië se Sumatra-eiland geruk het.

John Cusack, wat in die rolprent speel, sê "2012" se mikpunt is nie om rampe uit te buit nie maar eerder om uit te wys hoe mense kan uitstyg bo hulle verwagtinge.

Roland Emmerich, die rolprent se regisseur, sê hy hoop die rolprent kan mense oortuig om meer tyd saam met hulle gesinne deur te bring en die belangriker dinge in die lewe raak te sien.

- Sapa-AP

Lees meer oor: vermaak  |  natuurrampe  |  rolprente

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.