Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rolling Stones vir vier NME's benoem

2013-01-22 16:21
Tweets Share Share line Print

Londen – Die veteraan Britse rockers The Rolling Stones, wat verlede jaar hul 50ste bestaansjaar gevier het, is Maandag vir vier NME-musiektoekennings benoem.

Die Stones is benoem vir beste groep, beste boek, musiek oomblik van die jaar en die beste musiekfilm.

Hulle is een van vier groepe wat vir vier toekennings benoem is. Die ander is Haim, die Australiese rockgroep Tame Impala en die Britse groep M.I.A.

Die musiektydskrif NME se benoemings word bepaal deur aanhamgers wat op die internet vir hul gunsteling groepe stem. Die wenners sal op 27 Februarie in Londen aangekondig word.

Verskeie NME-benoemings:


Beste Britse groep:

Arctic Monkeys; Kasabian; The Vaccines; Biffy Clyro; The Maccabees; The Cribs

Beste Album:


Channel Orange/Frank Ocean; Jake Bugg/Jake Bugg; Given To The Wild/The Maccabees; An Awesome Wave/Alt-J; Come Of Age/The Vaccines; Lonerism/Tame Impala

Beste Internasionale Groep:

The Killers; Tame Impala; The Black Keys; Odd Future; Crystal Castles; Foo Fighters

Beste liedjie:

R U Mine?/Arctic Monkeys; Don't Save Me/Haim; Bad Girls/M.I.A.; Inhaler/Foals; Best Of Friends/Palma Violets; Elephant/Tame Impala

Beste Musiekrolprent:


Searching For Sugar Man; LCD Soundsystem: "Shut Up And Play The Hits"; Hit So Hard : The Life & Near Death Story of Patty Schemel; Marley; The Rolling Stones: "Crossfire Hurricane"; Led Zeppelin: "Celebration Day"

Beste solo kunstenaar:


Jake Bugg; Noel Gallagher; Florence Welch; Miles Kane; Grimes; Paul Weller

Beste nuwe groep:

Alt-J; Peace; Palma Violets; Django Django; Alabama Shakes; Haim

Beste Musiekvideo:


Oblivion/Grimes; Bad Girls/M.I.A.; Where Are We Now?/David Bowie; R U Mine?/Arctic Monkeys; Don't Save Me/Haim; Feels Like We Only Go Backwards/Tame Impala

Musiek oomblik van die jaar:

David Bowie se terugkeer; The Stone Roses se optrede by Heaton Park; Olimpiese Spele se openingsseremonie; The Rolling Stones se optrede by die O2 Arena; Green Day se geheime optrede by die Reading Festival; Pussy Riot se protesoptrede

Held van die jaar:

David Bowie; Bradley Wiggins; Pussy Riot; Barack Obama; Frank Ocean; Dave Grohl


– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Maartens sê... Hy't gekom toe gaan hy. ( Die "seuntjie" in die kar was weereens n undercover cop.) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

EE Senior Production Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.