Rolling Stones stel ou liedjies bekend

2010-02-26 11:02
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Nadat die Rolling Stones vir jare huiwerig was om ou liedjies uit die argiewe af te stof en op ‘n album vry te stel, gaan hul nou 10 snitte die lig laat sien wat nog nooit voorheen gehoor is nie.

Die album sal ‘n hervrystelling van hul album Exile On Main Street wees, wat oorspronklik in 1972 vrygestel is en as van hul beste werk beskou word.

Die 10 bonus-snitte uit hul argiewe sal ook nuwe liedjies soos 'Plundered My Soul', 'Dancing In The Light', 'Following The River' en 'Pass The Wine' insluit.

Die hoofsanger Mick Jagger was aanvanklik huiwerig om die ou, onbekende liedjies bekend te maak aangesien hy die Britse groep, wat sedert 1962 in die musiekbedryf is, as ‘n kontemporêre groep eerder as ‘n nostalgiese een beskou.

Die unieke album sal ook ‘n dokumentêre TV-program, Stones in Exile, insluit, wat skaars beeldmateriaal en foto’s bevat asook nuwe onderhoude.

- Reuters
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: musiek  |  rolling stones

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.