Rockster se eks pleeg glo selfmoord

2010-01-11 15:50
Tweets Share Share line Print

Bordeaux – Bertrand Cantat, 'n Franse rockster en veroordeelde moordenaar, is deur die polisie ondervra nadat sy voormalige vrou haarself glo in haar huis gehang het, het owerhede Maandag gesê.

Cantat is in 2003 van die moord op Marie Trintignant, sy destydse vaste vriendin en ook ‘n aktrise, skuldig bevind.

Hy is tronkstraf van agt jaar opgelê en is in 2007 op parool vrygelaat.

Amptenare het gesê Cantat was aan die slaap in sy huis in Bordeaux toe Kristina Rady (41) haarself gehang het.

Die paartjie het twee kinders gehad. Hulle was nie tydens haar dood teenwoordig nie, maar een van die kinders het haar liggaam die Sondagmiddag ontdek.

Die 45-jarige sanger is Sondagaand deur die polisie in Bordeaux ondervra, maar geen stappe is toe teen hom geneem nie.

‘n Nadoodse ondersoek is Maandag uitgevoer.

Rady, ‘n skrywer en verhoogaktrise, het gedurende haar eks-man se verhoor ter sy verdediging getuig en gesê dat hy nooit tydens hulle huwelik gewelddadig teenoor haar opgetree het nie.

-Sapa-AFP                 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: moorde  |  selfmoorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.