Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rockster jammer oor Idols-bohaai

2012-11-29 09:20
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die rockster Steven Tyler het Nicki Minaj om verskoning gevra nadat sy hom daarvan beskuldig het dat hy 'n rassistiese uitlating teenoor haar gemaak het.

Die Aerosmith-sanger, wat vroeër vanjaar as 'n beoordelaar op American Idol bedank het, het vroeër vandeesweek in 'n geveg op Twitter betrokke geraak met Minaj.

Tyler het gesê die "Starships"-sangeres sal nie die volgende groot kunstenaar kan raaksien nie, al staan hy voor haar op die verhoog.

Minaj, Mariah Carey en Keith Urban is nuwe beoordelaars op die program nadat Tyler en Jennifer Lopez bedank het.

Die 64-jarige Tyler het in ‘n onderhoud met MTV News gesê as Bob Dylan ‘n oudisie moes doen, sou Minaj hom na die “koringlande” gestuur het.

Minaj het getweet dat Tyler se uitlatings rassisties is en dat hy bitter is omdat sy sy werk gevat het.

“Ek verstaan dat jy graag jou werk wou hou, maar dit moet jy met die vervaardigers bespreek. Ek het niks aan jou gedoen nie. Dit is rassistiese kommentaar,” het Minaj getweet.

Tyler het gesê sy bedoeling was nooit om Minaj te beledig nie en het ook benadruk dat hy nie 'n rassis is nie.

"Ek weet nie hoe sy dit gekry het toe ek gesê het hoe Bob Dylan in sy oudisie sou vaar nie. Dalk het ek uit my beurt gepraat, maar 'n rassis is ek nie, Nicki."

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: steven tyler  |  nicki minaj
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.