Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rian: Stasie beboet met R30 000

2012-03-29 09:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Rian van Heerden se opmerking oor “breindooie mense” in verband met die Nuwe Hoop-skool in Pretoria kos Jacaranda 94.2 nou R30 000.

Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het ook bevind Jacaranda moet in twee nuusbulletins, waarvan een die hoofbulletin om 07:00 moet wees, om verskoning vra omdat Van Heerden die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwysskole (BCVO) afgekraak het.

Prof. Kobus van Rooyen, voorsitter wat die klagte aangehoor het, het twee klagte uitgegooi en Jacaranda op twee klagte skuldig bevind.

Van Rooyen het gesê Van Heerden se opmerking dat “breindooie mense na die Nuwe Hoop-skool moet gaan” tas die leerlinge se waardigheid erg aan.

Die stasie is nie met die maksimum van R60 000 beboet nie omdat die uitsaaier berou getoon het en reeds verskoning oor die lug gemaak het.

Die uitsaaier skuld die BCVO ook twee verskonings weens ’n draakstekery met leerlinge se 95%-matriekslaagsyfer.

Van Heerden het gesê matrieks moet twee vrae antwoord om hul eksamen te slaag: “Wie is Hendrik Frensch Verwoerd? Antwoord: eerste minister. Korrek. Wie regeer die land? Antwoord: die kommuniste. En as hulle kommuniste reg spel, ontvang hulle ’n onderskeiding.”

Volgens Van Rooyen is die verskoning van satire nie voldoende nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: rian van heerden
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet Visagie sê... Die seun is n grap!Weer bewys hy geld kan nie klas koop nie jy word met dit gebore. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
  • Friday Pretoria - 18:47 PM
    Road name: Boom Street
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sophie De Bruyn Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.