Reusenes in Robertson te sien

2011-02-04 10:45
Tweets Share Share line Print

Jody Joyner, 'n landskapkunstenaar, het dié nes uit hibiskus-takkies gemaak.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad - Jody Joyner, ‘n landskapkunstenaar van Arizona, VSA, het pas klaargemaak met ‘n reusenes uit hibiskus-takkies gemaak.

Dié nes kan by Soekershof: Private Mazes & Botanical Gardens in Robertson gesien word, het Herman Van Bon, eienaar van Soekershof, per e-pos aand Nuus24 gesê.

Die inspirasie agter die nes is die baie gevlegte voëlneste in die ou deel van die Klaas Voogds-rivier wat deur die tuine stroom.

Joyner is al vir ‘n paar maande besig met ‘n wêreldtoer.

Voor sy met die projek in Suid-Afrika begin het, was sy betrokke by die Landartgenerator in Dubai en het sy ‘n projek in die Louvre Museum in Parys gehad.

Sy is nou op pad na Australië waar sy saam met lede van die inheemse Aborigine-bevolking aan ‘n projek gaan werk. Van daar skiet sy weer oor na die noorde van Kanada waar sy ‘n projek saam met die Inuïet-bevolkingsgroep, wat meestal in die Noorde van Kanada bly, gaan begin.

Haar taak in Suid-Afrika was deel van die Land Art Project wat deur Soekershof begin is. Dit is ‘n privaat projek wat glad nie finansieel deur die regering ondersteun word nie.


-Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: kuns

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.