Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Regisseur dood in Jhb-hotelkamer gevind

2013-01-08 09:54
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – David R Ellis, voormalige waaghals en regisseur van die rolprent Snakes on a Plane, is in die ouderdom van 60 dood in 'n hotelkamer in Johannesburg gevind.

Ellis se bestuurder, David Gardner, het sy dood Maandag bevestig.

Ellis was in die stad om te werk aan Kite, 'n nuwe weergawe van 'n Japanse animasierolprent van 1998, waarin Samuel L Jackson die hoofrol vertolk.

Gardner wou nie enige verdere inligting bekend maak nie, en die oorsaak van Ellis se dood is nie bekend nie.

"So hartseer om van David R Ellis se afsterwe te hoor!" het Jackson Maandag op sy Twitter-profiel geskryf. Hy het ook geskryf dat Ellis talentvol is, en het hom as 'n "goeie vriend" beskryf.

Ellis was ook die regisseur van rolprente soos Shark Night 3D, The Final Destination, Cellular en Final Destination 2.

Hy word oorleef deur sy vrou en drie kinders.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: sterftes  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... ek dra reeds van die nikki rich klere-reeks . kyk gerus my foto . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 15:08 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS at Main Road
  • Thursday Rosebank - 15:07 PM
    Road name: Bolton Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Craddock Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.