Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Redakteur kry doodsdreigemente oor foto's van Kate

2012-09-24 22:37
Tweets Share Share line Print

Parys – Die Franse tydskrif Closer het Maandag gesê sy redakteur, Laurence Pieau, het doodsdreigemente ontvang nadat sy foto’s van Prince William se vrou Catherine gepubliseer het waar so sonder ‘n bostuk in die son gelê het.

“Ons het meer as 300 beledigende e-posse ontvang waarvan verskeie doodsdreigemente bevat,” het Closer gesê.

Die tydskrif het die polisie hiervan ingelig.

Veertien van die mees gewelddadige boodskappe wat aan Pieau geadresseer was, is aan die polisie oorhandig. Een het voorgeneem om “haar nooit in vrede te laat nie”.

Nadat dit in die Franse tydskrif verskyn het, het die foto’s van die hertogin van Cambridge in tydskrifte in Denemarke en Swede, Ierland se Daily Star en Italië se Chi verskyn.

Die foto’s is geneem terwyl die koninklikes in die suide van Frankryk op vakansie was.

Nadat die foto’s gepubliseer is, het Pieau hulle verdedig deur te sê hulle was glad nie skokkend nie.

“Hulle wys ‘n jong vrou wat sonder ‘n bostuk in die son lê, soos miljoene ander vroue wat jy op strande sien,” het sy aan AFP gesê.

Franse regsamptenare het Closer verbied om die foto’s verder te versprei en het ‘n kriminele ondersoek begin in hoe dit bekom is.

Die hof het die tydskrif ook beveel om die lêers met die foto’s aan die koninklike paartjie te oorhandig, wat die publikasie gedoen het.

Closer sê hy besit nie die foto’s nie en het dit slegs gekoop om dit eksklusief eerste te kan gebruik, so die tydskrif besit waarskynlik nie al die oorspronklike foto’s nie.

Die tydskrif weier om te sê by wie hy die foto’s gekoop het of wie die fotograaf was.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.