Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Randy sê ook totsiens aan American Idol

2012-08-31 14:53
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Randy Jackson sal nie meer ‘n beoordelaar op die gewilde realiteitsprogram American Idol wees nie.

Jackson is al sedert die program se begin in 2002 ‘n beoordelaar. Gerugte doen die ronde dat hy wel by die program sal aanbly, maar in ‘n ander posisie, het Yahoo News berig.

TMZ berig dat Jackson glo klaar ingestem het om as mentor vir die program se personeel op te tree.

Die ander twee beoordelaars, Steven Tyler en Jennifer Lopez, het ook vroeër vanjaar bevestig dat hulle nie meer vir die program beskikbaar sal wees nie.

Mariah Carey is klaar bevestig as een van die nuwe beoordelaars.

Volgens gerugte gaan die sangeres Nicki Minaj ook een van die beoordelaars op die nuwe seisoen van die program wees.

Die vervaardigers van die program het bekend gemaak dat daar vanjaar vier beoordelaars op die program sal wees, in plaas van drie.

P. Diddy en Kanye West is ook al met die program verbind, maar stel glo nie meer belang nie. Ander name wat genoem word sluit in Keith Urban, Nick Jonas, Enrique Iglesias en Pharrell Williams.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pat Aldrich sê... So n ou stuk lap is seker niks werd nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:33 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road - HEAVY DELAYS
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.