Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Radio-omproeper dood in sy huis aangetref

2013-02-27 14:06
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige 5FM-radio-omroeper Phil Wright is dood in sy huis aangetref, het Times Live berig.

Duisende boodskappe oor Wright se dood is Woensdagoggend op sosiale netwerke gedeel.

Geen amptelike rede vir Wright se dood is al bekend gemaak nie, maar sy voormalige kollega, Brian Oxley, het Woensdagoggend aan 567 CapeTalk gesê dat hy in sy badkamer gegly het en sy nek gebreek het.

“Dit is met die uiterste hartseer dat ek binne die laaste uur ingelig is dat my 'broer', Phil Wright, dood in sy huis aangetref is. Woorde ontgaan my. Rus in vrede, my broer,” het Vas op sy South African Music Collectibles-blad op Facebook geskryf.

Wright was bekend vir sy baanbrekerswerk op radio. Hy het begin werk as klankingenieur vir Radio RSA, waarna hy ‘n aanbieder en vervaardiger by Capitol Radio geword het.

Hy is ook bekend vir sy werk as aanbieder op 5FM, waar hy verskeie programme saam met Alex Jay, Ian F, Derek Richardson en Barney Simon aangebied het.

Wright het ook vir die televisieprogram Top Billing as ‘n stemkunstenaar gewerk.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Storm Produktionz sê... Die Riders is in Durban die 1ste Julie by die Barnyard Gateway, en in Johannesburg by Barnyard Rivonia die 22ste Julie! ROBIN AULD is die keer die gaskunstenaar! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sandton - 08:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Marlboro Drive exit
  • Wednesday Alberton - 08:22 AM
    Road name: Van Riebeeck Avenue Northbound
    HEAVY DELAYS towards Rand Airport Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.