Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Publiek kan weer Pretoria-kunsmuseum besoek

2012-11-21 13:23
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die Pretoria-kunsmuseum is meer as 'n week nadat rowers met vyf skilderye gevlug het, weer oop vir die publiek, berig Eyewitness News.

Die polisie het vier van die skilderye verlede week in Port Elizabeth opgespoor, maar 'n Gerard Sekoto-skildery, wat meer as R7 miljoen werd is, word steeds gesoek.

Die Tshwane-munisipaliteit, die eienaars van die galery en die kunswerke, het intussen die sekuriteit by die museum opgeskerp.

Pieter de Necker, woordvoerder vir die burgemeester van die Tshwane-metroraad, het gesê die vier skilderye wat verlede week gevind is, is in "veilige bewaring".

"Hoewel die skilderye uit die oorspronklike rame verwyder is, is dit nie beskadig nie."

De Necker het gesê die skilderye word nou meer beskerm, maar besoekers aan die museum sal steeds hul ervaring kan geniet.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Beatrix Rode sê... Stem Mikesh - maar wil byvoeg dat ek dink dat dit meer FW de Klerk as die ANC se doelwit was!! Waarom is Mandela vier jaar voor sy vrylating soos 'n koninklike behandel. Alles was met 'n doel vir jare beplan en volgens my was dit ook al wat hy was - 'n pion om SA na 'n sogenaamde demokrasie te lei!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 08:03 AM
    Road name: M7 Westbound
    STATIOANRY TRUCKS between the N2 Interchange and the Bellville Road bridge
  • Tuesday Durban - 08:02 AM
    Road name: N3 Eastbound
    ACCIDENT in the right lane near the Pavilion Shopping centre
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.