Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Prinses Anne se Zara vier bruilof

2011-07-31 07:00
Tweets Share Share line Print

(AP Photo/Philip Ide, Pool)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Johannesburg - Die derde koninklike troue van die jaar het Saterdag in Edinburg, Skotland, plaasgevind.

Koningin Elizabeth II se oudste kleindogter, Zara Phillips (30), is met die Engelse rugbyspeler Mike Tindall (32) in die eg verbind.

In die voorafgaande “blou bloed”-troues is prins William onlangs met Catherine (Middleton) getroud, en die Suid-Afrikaner Charlene Wittstock het ewige trou aan prins Albert van Monaco gesweer.

Phillips is ’n voormalige wêreldkampioen-perderuiter, terwyl Tindall as senter vir die Gloucester-rugbyspan in Engeland uitdraf.

Hy was lid van die Engelse span wat in 2003 die Wêreldbeker in Australië gewen het.

Phillips se trourok is deur Stewart Parvin ontwerp en sy het daarby ’n tiara van haar ma, prinses Anne, gedra.

Die plegtigheid vir die 300 gaste het met skemerkelkies op die koninklike jag Britannia begin.

Die bruilofsfees is by die Holyroodhouse-paleis, die koningin se Skotse woning, gehou.

Onder die gaste was prins Wil­liam en Catherine, prins Harry, en prinsesse Eugenie en Beatrice.

Hoewel Phillips die dogter is van Anne, die koningin se enigste dogter, beweeg sy baie minder in die kollig as die ander koninklikes.

Sy gaan haar nooiensvan ná die troue hou, blykbaar omdat sy reeds in perdrykringe só bekend staan.

Die paartjie is die afgelope sewe jaar saam nadat hulle deur prins Harry aan mekaar voorgestel is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Rapport

Lees meer oor: zara phillips  |  koninklikes  |  troues
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.