Pornoster glo "nie verban"

2009-10-16 16:48
Tweets Share Share line Print

Die pornoster Maria "Miyabi" Ozawa

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Djakarta – Indonesië het mediaberigte ontken dat hulle ‘n Japanese pornoster verbied het om dié Moslemland te besoek om ‘n komedie te verfilm.

Ukus Kuswara, beampte van die minesterie van kultuur en toerisme, het gesê die rolprent se produksiemaatskappy het self besluit om die 23-jarige Maria "Miyabi" Ozawa se besoek uit te stel weens druk van geloofsgroepe.

“Ons het nie opdrag gegee om Miyabi se besoek aan Indonesië te verbied nie.”

“Die inisiatief was deur die rolprentvervaardiger geneem in oorweging met druk wat vanaf sommige groepe gekom het,” het Kuswara bygevoeg.

Moslem-leiers en Islamietiese groepe het sterk teenkanting teenoor Ozawa se besoek uitgespreek.

Ozawa sou haarself in ‘n rolprent getiteld Menculik Miyabi, speel. Dit handel oor ‘n groep studente wat haar per ongeluk ontvoer.

Odi Mulya Hidayat, uitvoerende vervaardiger, het gesê Miyabi se besoek aan die land gaan herskeduleer word, en die eiland van Bali is genoem as tweede keuse om die rolprent te skiet.

Hy het gesê die ster was ook oor haar veiligheid bekommerd weens die optogte en dreigemente deur Islamietiese aktiviste.

- AFP
 

Lees meer oor: rolprente

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.