Porno: FC Hamman eis R2 m. van kykNET

2012-02-04 07:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die rolprentvervaardiger FC Hamman en sy vrou, Annie, het ’n eis van R2 miljoen ingestel teen onder andere MultiChoice (spesifiek die kanaal kykNET) en Christo Gerlach, vervaardiger van die kykNET-program Tonge Los.

Die geding word op 12 Julie in die hooggeregshof in Johannesburg aangehoor.

Tonge Los is intussen permanent van die lug verwyder, het Karen Meiring, kanaalhoof van kykNET, Vrydag bevestig.

Sy het nie uitgewei oor die rede vir die besluit nie.

Die egpaar het hul eis ingestel nadat Tonge Los in een van hul programme “onthul” het dat me. Hamman ’n pornografiese webwerf bedryf. Haar man is ook betrek. Die egpaar voer aan hulle is hoegenaamd nie voor die tyd oor die bewerings gekontak nie en dat dit blatante leuens is.

Bronne in die rolprentbedryf het gesê veral mnr. Hamman is swaar deur die bewerings getref omdat hy juis besig is met die vervaardiging van ’n gospelrolprent getiteld Angus Buchan’s Ordinary People.

Hamman het Vrydag bevestig dat hy en sy vrou die eis ingestel het. “Hoewel ons maar klein mensies is in vergelyking met die korporatiewe reus MultiChoice, met baie diep geldsakke, het ons besluit ons wil ons naam in ere herstel.”

Meiring het bevestig dat die egpaar se eis ontvang is. “Dit is nou in ons regsadviseurs se hande.” 

– Volg Nuus24 op Twitter


- Beeld

Lees meer oor: kyknet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.