Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pattinson sal pornografiese rolle oorweeg

2012-11-16 13:26
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die Hollywood-hartebreker Robert Pattinson sal graag 'n volwasse weergawe van Twilight wil verfilm, het hy in 'n onderhoud gesê.

Pattinson, wat tans besig is om die laaste film in die vampierromanse-reeks Breaking Dawn Part 2, te bemark, het in 'n onderhoud met Daily Star gesê hy sal nie omgee om die rol van Edward Cullen in 'n volwasse weergawe van die film te vertolk nie.

"Ek het al baie daaraan gedink om pornografie te doen. Ons kan volwasse weergawes van die Twilight-films doen. Ek hou nogal van Banging Dawn."

Pattinson het ook vroeër vandeesweek by die première van Breaking Dawn Part 2 in Londen gesê hy wou graag 'n motor as aandenking hou wanneer die film eindig, maar dié plan is egter in die wiele gery.

"Ek het probeer om 'n Volvo te steel, maar hulle wou my nie toelaat om dit te vat nie."

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Mens kan nie reageer op sulke halwe nuus nie. Vinnige mening: albei het n punt. Sy "legacy" kan nie gestand gehou word nie, want , wel, dis n legacy wat deur onbevoegdes instand gehou moet word. Sy het hom as persoon(lik) geken en sy het haar goedbedoelde redes. Sy moet onthou sy is nie n politikus wat hom moet propageer nie. Steve kyk vanuit straatkant .....en ons sien en voel wat gebeur (het) Zelda was daar bo in die glaskas....veilige lewe. As iemand verstaan wat ek probeer se....afduime??????? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 07:08 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before Gilloolys Interchange - delays
  • Tuesday Central Johannesburg - 07:07 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS between Joe Slovo Drive and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.