Paris Hilton in Japan aangehou

2010-09-22 12:24
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die sosiale vlinder Paris Hilton is toegang tot Japan geweier ná haar arrestasie weens dwelmverwante aanklagte.

Hilton, wat skuld erken het op twee aanklagte vir die besit van dwelms en omdat sy haar teen ‘n beampte verset het, het Maandag in die hof in Las Vegas verskyn nadat kokaïen in haar handsak gevind is.

Sy word tans in ‘n hotel by Tokio se lughawe aangehou nadat sy deur immigrasie-beamptes ondervra is.

Volgens Paris se woordvoerder het immigrasie-beamptes haar ondervra nadat sy vir besigheidsverpligtinge in Japan aangekom het wat maande vooruit reeds beplan is.

“Paris wou haar verpligtinge nakom en nie haar Asiatiese aanhangers teleurstel nie.”

Sy moet egter nog besluit of sy steeds gaan probeer om in die land te kom en of sy na Amerika gaan terugkeer.

Hilton sou na haar besoek aan Japan ook Djakarta en Indonesië besoek om ‘n Paris Hilton-winkel oop te maak.

Sy is met 'n opgeskorte vonnis van 'n jaar vrygelaat en kan tronkstraf opgelê word indien sy haar voorwaardes verbreek.

Sy moet ook ‘n teen-dwelmprogram bywoon, ‘n $2000 (sowat R 14 000) boete betaal en ongeveer 200 ure gemeenskapsdiens voltooi.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: paris hilton  |  vermaak  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.