Oudisies vir SA Idols begin

2011-02-07 18:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrika se grootste realiteitsprogram, M-Net Idols, se sewende seisoen begin eersdaags met oudisies wat binnekort landwyd afskop.

Die radiopersoonlikheid Unathi Msengana het in Januarie opslae gemaak toe sy die omstrede Mara Louw as beoordelaar vervang het.

Msengana gaan nou saam met Randall Abrahams en Gareth Cliff op ‘n landwye soektog vir Suid-Afrika se volgende Idol.

Pierre Cloete, M-Net se kanaalbestuurder, het gesê Idols gaan vanjaar vir die eerste keer na Polokwane in die hartjie van Limpopo.

Die oudisies gaan ook op Saterdae gehou word om vir so veel as moontlik kandidate die geleentheid te gee om die oudisies by te woon.

Die oudisies sal in Februarie en Maart plaasvind.

Kaapstad: 12 Februarie, Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum

Polokwane: 26 Februarie, Peter Mokaba Stadion

Durban: 5 Maart, Moses Mabhida Stadion

Soweto: 26 Maart, Dobsonville Stadion

Johannesburg: 2 April, Montecasino

Deelnemers word versoek om so vroeg as moontlik by die verskeie oudisies op te daag en moet hul identiteitsdokument saambring. Deelnemers moet ook beskikbaar wees om die volgende dag teruggeroep te word.

Oudisies is net vir Suid-Afrikaanse burgers tussen die ouderdom van 16 en 30 oop.
 
- Kliek hier vir meer inligting. 

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: vermaak  |  idols

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.