Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscars die domste ding op aarde – akteur

2012-10-19 17:52
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Joaquin Phoenix dink die Oscars is die domste ding op aarde.

Die Walk the Line-akteur stem glad nie saam met die jaarlikse Oscar-toekennings nie, ten spyte daarvan dat hy al twee keer vir die toekenning benoem is. Phoenix voel dit is onregverdig dat verskillende filmrolle met mekaar vergelyk word.

Die 37-jarige ster was benoem as beste ondersteunende akteur vir sy rol in Gladiator en die beste akteur vir sy rol as Johnny Cash in Walk the Line. Hy voel egter die eer wat hy vir die rolle gekry het, het hom ontsenu.

“Ek dink dit is strooi. ‘n Pot strooi en ek wil nie deel daarvan wees nie. Ek glo nie daarin nie,” het Phoenix aan die Interview-tydskrif gesê.

“Dit is ‘n wortel, maar dis die slegste wortel wat ek al ooit geproe het. Ek soek nie hierdie wortel nie. Dit is heeltemal subjektief. Om mense teen mekaar te laat staan. Dit is die domste ding in die wêreld.”

“Dit was een van die ongemaklikste oomblikke van my lewe toe Walk the Line deur al daardie toekennings gegaan het. Ek wil nooit weer so ‘n ervaring beleef nie. Ek weet nie hoe om dit te verduidelik nie. Dit is nie dat ek dink ek is beter as dit nie, maar ek wil net nooit gemaklik met so iets raak nie.”

Ten spyte van sy besware, word Phoenix se nuutste rol in The Master reeds hoog geag en hy kan dalk weer benoem word. 
 
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: joaquin phoenix  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.