Oscar-benoemings aangekondig

2010-02-02 16:52
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die benoemings vir die 82ste jaarlikse Oscar-toekennings is aangekondig.

Die tien benoemings vir die beste rolprent vir vanjaar se Oscar-toekennings is:

The Hurt Locker, Avatar, The Blind Side, District 9, An Education, Inglourious Basterds, Up in the Air, Precious, A Serious Man
en Up.

Die titel van beste akteur kan gaan aan Jeff Bridges vir Crazy Heart, George Clooney, vir Up in the Air,  Colin Firth vir A Single Man,  Morgan Freeman vir Invictus of Jeremy Renner vir The Hurt Locker.

Vanjaar se beste aktrises is Sandra Bullock vir The Blind Side,  Helen Mirren vir The Last Station, Carey Mulligan vir An Education, Gabourey Sidibe vir Precious: Based on the Novel `Push' by Sapphire en Meryl Streep vir Julie & Julia.

As beste akteur in ‘n ondersteunend rol is Christoph Waltz vir Inglourious Basterds, Woody Harrelson vir The Messenger, Christopher Plummer vir The Last Station, Matt Damon vir Invictus en Stanley Tucci vir The Lovely Bones benoem.

Die beste aktrise in ‘n ondersteunende rol sal gaan aan Penelope Cruz vir Nine, Vera Farmiga vir Up in the Air, Maggie Gyllenhaal vir Crazy Heart, Anna Kendrick vir Up in the Air of Mo'Nique vir Precious: Based on the Novel 'Push' by Sapphire.

Vir die titel van beste regisseur sal Kathryn Bigelow vir The Hurt Locker, James Cameron vir Avatar, Quentin Tarantino vir Inglourious Basterds, Jason Reitman vir Up in the Air en Lee Daniels vir Precious, meeding.

Die Oscar-toekennings sal op 7 Maart vanjaar plaasvind.

- Sapa
 

Lees meer oor: toekennings  |  vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.