Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oscar-benoemde by lughawe aangehou

2013-02-21 16:01
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – ‘n Palestynese Oscar-benoemde regisseur is met sy aankoms by Los Angeles se internasionale lughawe aangehou, het Michael Moore, ‘n Oscar-bekroonder regisseur, Woensdag gesê.

Emad Burnat, mede-regiseur van die Oscar-benoemde dokumentêr 5 Broken Cameras, is Dinsdagaand saam met sy gesin by die lughawe aangehou.

Burnat is die eerste Palestynse burger ooit om vir ‘n Oscar benoem te word. Sy dokumentêr beeld ‘n Palestynse dorpie se stryd teen Israel se weermag uit.

Moore, regisseur van bekende dokumentêre soos Fahrenheit 9/11 en die Oscar-bekroonde Bowling For Columbine, het gesê dat Burnat na 90 minute vrygelaat is.

“Die doeanebeamptes kon glo nie verstaan hoe ‘n Palestynse burger vir ‘n Oscar benoem kan word nie. Emad, sy vrou en hul agtjarige seun is aangehou en daar is vir hulle gesê dat hulle nie die korrekte uitnodiging het nie,” het Moore getwiet.

“Ek het amptenare van die Oscar-toekennings gebel wat hul prokureurs gekontak het. Ek het vir Emad my telefoonnommer gegee en vir hom gesê hy moet ‘n paar keer my naam noem. Na 90 minute het hulle besluit om hom en sy gesin vry te laat sodat hy die week in LA kan bly en die Oscars kan bywoon. Welkom in Amerika.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: oscars  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Cirque de Bouffon sê... Steve Hofmeyer? Wie's dit? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Rosebank - 09:21 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Glenhove Road
  • Tuesday Little Falls - 09:07 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Fredenharry Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.