Oproer oor Julia Roberts-film

2009-10-16 10:27
Tweets Share Share line Print

Denpassar, Indonesië – Woedende Indonesiese dorpenaars eis duisende dollars van 'n produksiespan wat Julia Roberts se nuwe rolprent Eat, Pray, Love gaan verfilm.

Verleë beamptes het gesê toe die span in die dorpie Bentuyung in Bali aangekom het, ‘n maand voor hulle met die verfilming sou begin, het inwoners paaie versper en $32 000 dollars (sowat R235 000) geëis.

“Daar was ‘n misverstand en die produksiespan het in 20 vragmotors daar aangekom, vroeër as hul geskeduleerde verfilming wat op 10 November sou begin. So die inwoners het aanstoot geneem en die paaie geblokkeer,” het Tjokorda Oka Artha Ardana Sukawati, distrikshoof gesê.

“Die inwoners het vir 300 miljoen roepia gevra voor die span die gebied vir verfilming kon gebruik. Ek was in die verleentheid gestel en het aan hulle gesê dit is onaanvaarbaar.”

Volgens Oka Artha Ardana Sukawati is die probleem opgelos en is die produksiespan in die dorp toegelaat. Maar hy sê hy sal graag hiervoor wil opmaak met Roberts, deur haar vir middagete by sy huis te nooi.

“Alles is nou in orde en die inwoners verstaan. Hier was al baie plaaslike en internasionale rolprente geskiet sonder enige probleem.”

Die rolprent is gebasseer op Elizabeth Gilbert se gedenkskrif.

- Sapa-AFP
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.