Oprah laat sak die gordyne met ’n groot makietie in Chicago

2011-04-29 09:12
Tweets Share Share line Print

Los Angeles. – Die kletskoningin Oprah Winfrey sal op 17 Mei ’n gratis afskeidspartytjie in Chicago se United Center aanbied in afwagting op die finale episode van haar gewilde kletsprogram, het die program se vervaardigers Donderdag gesê.

Beroemdes sal Oprah en haar sowat 20 000 gaste in die basketbal-arena kom verras. Die byeenkoms, genoem “Surprise Oprah! A Farewell Spectacular”, sal in twee dele op 23 en 24 Mei uitgesaai word.

Die laaste episode van The Oprah Winfrey Show word op 25 Mei uitgesaai.

“Soos die meeste kykers weet, is dit nie een van Oprah se gunsteling-dinge om verras te word nie,” het Sheri Salata, uitvoerende vervaardiger, in ’n verklaring gesê.

“In die gees van ons finale reeks het sy ’n ongewone uitsondering gemaak en ons sal die meeste van dié geleentheid maak.”

Kaartjies is slegs beskikbaar op die webblad oprah.com.

Winfrey gaan in die toekoms meer aandag skenk aan haar eie kabelnetwerk, OWN, ’n gesamentlike projek met Discovery Communications. 

- Reuters Life!

Lees meer oor: oprah winfrey

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,995.00

CHRYSLER

PT Cruiser Limited 2.0 AT MPV
2000
R 59,990.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2000
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.